Thursday, September 29, 2011

Mistige realiteit

Die oggend mis skets vaag beelde van die woude stad…
Beloftes en drome sweef onaangeraak deur die skimme van vandag se realiteit…

‘n Warm asempie sweef sagkuns teen my gedagtes op…
‘n Hunkerings hoop
In verlange gedoop

Stadig begin realiteit deur mistigheid vorm
Vandag is dalk nie die droom vasgevang
Maar tog ‘n wonderwork van vreugde en hoop
Met genoeg grasie net vir vandag…

No comments:

Post a Comment